inligting oor die bond

 

bestaan

Al vir baie jare, bestaan daar 'n Tobie Louw Familie Bond. Hierdie bond was hoofsaaklik vir die Picardie/Laborie Louw's van die Paarl. Hierdie bond het so vier jaar gelede besluit dat die Tobie Louw Familie Bond moet ontbind om sodoende een groot bond te stig vir al die LOUW's in Suid-Afrika. Daar is toe besluit op die Louw Familie Bond en dit sluit in alle nasate van die twee LOUW stamvaders, so al was jou moeder of ouma of oumagrootjie of selfs verder terug 'n LOUW, dan beteken dit kortom dat jy ook deel is van die bond.  Ons wil graag kontak maak met alle Louw's en/of nasate van die STAMVADERS.  Vir meer oor die stamvaders, kliek op hul naam.

Jan Pieterzoon Louw
1628 - 1691

 

Dirk Louw
1823 - 1888

 

louw familiebond bestuur

Voorsitter / Noorde:  Hendrik Louw
Tel:    082 722 6500
e-pos adres:
hendrik@louwsa.co.za

Verwerker genealogiese data / Suide: Lulu Louw  
Tel:    (021 975-9339 
e-pos adres:
lululouw@netactive.co.za

SeketaresseAnnemie Lourens