u familie inligting
Kontroleer asb. u familie
inligting deur 'n e-pos met u besonderhede aan my te versend
of kontak my op my selfoon na/ure asb.
Verder
kan u vir my familie-foto's inskandeer en aanstuur vir
moontlike opname in die register. Verseker asb. dat alle
foto's vergesel word met volledige beskrywings.
U kan ook familie verhale en geskiedenis aanstuur vir
opname.
Alle bronne sal erken word in die publikasie. Baie dankie om deel te wees van so ’n fantastiese familie, wat voorwaar diep spore in die Suid-Afrikaanse geskiedenis getrap het.
is u familie al op die register?
Stuur asseblief die onderstaande inligting na die Louw Familiebond:
u volle naam en van
u e-pos adres
u telefoon / selfoon nommer
Louw Oupa
volle naam
gebore
Louw Ouma
volle naam
van
gebore
Stuur per e-pos aan hendrik@louwsa.co.za
