familie register
Meer as 130,00 name is reeds ingetik/ingevoer
(ongeveer 5,000 bladsye as alle inligting gedruk word) die
Louw’s alleen ongeveer 30,000 individue. Ons beplan dat die
register van ongeveer 1,200 bladsye met ‘’n CD van die
volledige databasis uitgeskryf via GEN2SA en leesbaar in PDF
format, by einde Junie 2009 gepubliseer sal wees. Ons kort
egter nog foto’s van familie. Die
register sal slegs op vooraf bestelling gedruk word. Die
prys sal hier bekend gemaak word. Ek hoop egter dat ons die
boek se prys kan beperk tot minder as R1,200.00
vir die stel.
bank besonderhede
Dankie aan almal wat vir ons maadeliks finansieel ondersteun sodat die register gepubliseer kan word.
Louw Familie Bond
ABSA Bank
Kode: 632005
Rekening: 912956-9043
Stuur asseblief betalingsbewyse aan
hendrik@louwsa.co.za sodat
daar behoorlik boekgehou kan word duer alle voorafbetalings /
afbetalings vir die register.
